admin@ovo.co.za

Welkom by jou 1 Stop Partytjie Organiseerders.

Wil jy graag jou kind se partytjie spesiaal maak? Wil jy 'n spesifieke tema uitbeeld maar tog nog geld oorhe vir die res van die maand?

Ons spesialiseer daarin om vandag se verjaarsdae en spesiale byeenkomste more se herinneringe te maak. Ons het net een kans om hierdie dag so spesiaal as moontlik te maak. Laat ons jou help en voltooi die volgende vorm. Druk ook hier om ons pryslys af te laai.

   





Pick a date
 
   
Tuisblad
Slegs Lede Inskrywings
Agtergrond
Omtrent Ons
Ons Missie
Ons Doel
Ons Dagboek
Se jou Se
Algemene Vrae
Kontak Ons

kinder ontwikkeling

"Dankie vir julle fantastiese webtuiste, ek was al by soveel websites en niemand kon my help met my kinders se slaapprobleme. Ek het jul advies gevolg en dit werk 100%. Dankie"

Sharon van Schalkwyk
Durbanville

Developed by Cyber Web Design