|
|
|||||
![]() |
|||||
![]() |
|||||
|
|
admin@ovo.co.za |
|
|||
|
|
|||||
![]() |
Ons Voorskoolse ProjekIn die Voorskoolse Ontwikkelingsprojek poog ons om ouers te bemagtig met kennis om 'n blywende verskil te maak. Ons wys vir jou as ouer n strategie wat jy kan volg om jou kind se verstandelike, sosiale en emosionele vermoëns sistematies deur stimulasie en betrokkenheid te verbreed. Die program is 'n daaglikse uiteensetting van aktiwiteite om elke area van ontwikkeling aan te spreek. Dit dek areas soos taalontwikkeling, fynspier ontwikkeling, ouditiewe ontwikkeling, visuele ontwikkeling, wiskundige ontwikkeling en selfs groot motoriese ontwikkeling. Sosiale-en-emosionele ontwikkeling word ook nie uitgesluit nie. Die OVO verskaf aan jou as ouer die nodige leiding, die nodige kennis en die motivering om 'n verskil vir 'n leeftyd te maak! In die proses raak ons betrokke as gesin en toon ons positiewe groei. Fase 1:OueraandDie Oueraand is gewoonlik nie 'n aand wat op die jaarkalender aangedui word nie, maar tog uitdraai om Fase 2:WerkswinkelDie werkswinkel is n voortsetting van die oueraand. Gewoonlik op 'n daaropvolgende Vrydag of Maandagaand. Alles wat op die oueraand bespreek is word in meer diepte behandel op die werkswinkel. Aspekte wat op die werkswinkel gedek word is:
|
||||
|
|
Tuisblad |
![]() |
|||
|
|
|||||
| Slegs Lede Inskrywings | |||||
|
|
|||||
| Agtergrond | |||||
|
|
|||||
| Omtrent Ons | |||||
|
|
|||||
| Ons Missie | |||||
|
|
|||||
| Ons Doel | |||||
|
|
|||||
| Ons Dagboek | |||||
|
|
|||||
| Se jou Se | |||||
|
|
|||||
| Algemene Vrae | |||||
|
|
|||||
| Kontak Ons | |||||
|
|
|||||
|
"Dankie vir julle fantastiese webtuiste, ek was al by
soveel websites en niemand kon my help met my kinders se slaapprobleme. Ek het
jul advies gevolg en dit werk 100%. Dankie" |
|||||
|
|
|
|
|
|
|