|
|
|||||
![]() |
|||||
![]() |
|||||
|
|
admin@ovo.co.za |
|
|||
|
|
|||||
![]() |
Omtrent OnsDie idee of gedagte om hierdie webblad te skep het gekom in die eerste plek van al die ouers en hoofde wat na ons oueraande vir ons kom vra; "Wie is die OVO, wat is julle missie en waar kom julle vandaan?
Die OVO is 'n opvoedkundige instansie wat kinders die geleenthede gee wat ons nooit gehad het nie deur ouers bloot te stel aan voorskoolse betrokkenheid, ontwikkeling, EN stimulasie. Ouers leer hoe om weereens terug te beweeg na dit wat reg is en nog altyd gewerk het. Ouers leer hoe om hulle kinders intellektueel, emosioneel en sosiaal te bevoordeel met 'n sinlike en genotvolle benadering tot voordeel van die hele gesin. Hierdie webblad probeer nie om 'n akademiese verhandeling te wees nie, maar eerder om ons kinders, ouers en hoofde van die beste diens ooit te verseker! Ons is hier om te help en ook om te verseker dat julle van hierdie uitmuntende geleentheid gebruik sal maak. |
||||
|
|
Tuisblad |
![]() |
|||
|
|
|||||
| Slegs Lede Inskrywings | |||||
|
|
|||||
| Agtergrond | |||||
|
|
|||||
| Omtrent Ons | |||||
|
|
|||||
| Ons Missie | |||||
|
|
|||||
| Ons Doel | |||||
|
|
|||||
| Ons Dagboek | |||||
|
|
|||||
| Se jou Se | |||||
|
|
|||||
| Algemene Vrae | |||||
|
|
|||||
| Kontak Ons | |||||
|
|
|||||
|
"Die suksesvolle hantering van Slaapprobleme. Moenie wag nie kom lees meer oor die gewaarborgde metode vir rus." |
|||||
|
|
|
|
|
|
|