|
|
|||||
![]() |
|||||
![]() |
|||||
|
|
admin@ovo.co.za |
|
|||
|
|
|||||
![]() |
AgtergrondDie OVO se benadering deur die gebruik van die 3 goue sleutels van ouerskap en optimale ontwikkeling verseker dat ouers altyd die beste vir hul kinders kan gee sonder die swoeg en sweet!! Die drie goue sleutels is juis ontwerp vir die besige ouer wat nie meer tonne tyd het nie maar tog n blywende verskil wil maak en die beste vir sy kind wil gee! Die OVO is 'n christelike organisasie wie se deure geopen is in Maart 1984 met een doel voor oë; die ontwikkeling van die gesin as 'n geheel, om ouers weereens bewus te maak en te help met hul taak as opvoeders! Die OVO sien homself egter slegs as 'n instrument in die
volle potensiaalontwikkeling van die gesin, en meer spesifiek die kind,
kardinaal in die voortsetting van christelike waardes en standaarde.
|
||||
|
|
Tuisblad |
![]() |
|||
|
|
|||||
| Slegs Lede Inskrywings | |||||
|
|
|||||
| Agtergrond | |||||
|
|
|||||
| Omtrent Ons | |||||
|
|
|||||
| Ons Missie | |||||
|
|
|||||
| Ons Doel | |||||
|
|
|||||
| Ons Dagboek | |||||
|
|
|||||
| Se jou Se | |||||
|
|
|||||
| Algemene Vrae | |||||
|
|
|||||
| Kontak Ons | |||||
|
|
|||||
"Dankie vir julle fantastiese webtuiste, ek was al by
soveel websites en niemand kon my help met my kinders se slaapprobleme. Ek het
jul advies gevolg en dit werk 100%. Dankie" |
|||||
|
|
|
|
|
|
|